Desmond Nair, geskorste hooflanddros van Pretoria, het onskuldig gepleit op aanklagte van korrupsie. Hy word daarvan ...
’n Gr. 8-seun van Hoërskool Helderberg in Somerset-Wes is Vrydag met onmiddellike effek geskors ná hy twee leerders by die ...
Die staat beweer dat die omstrede sakeman KT Molefe saam met sy medebeskuldigdes die moord op DJ Sumbody beplan en uitgevoer ...
“Ouers word aangesê om waaksaam te wees en te weet wie tyd saam met hul kinders deurbring. Wanneer hulle egter inligting wil ...
Die akteur was bekend daarvoor dat hy die jong Russiese navigator, Chekov, in die oorspronklike televisiereeks sowel as in verskeie Star Trek-rolprente vertolk het.
Die eienaar van ’n wild- en jagsafari-lodge wat op drie aanklagte van poging tot moord teregstaan, is vandeesweek in die landdroshof in Pretoria op borgtog van R13 000 vrygelaat. Die aanklagte teen ...
Machiel Roets, musiekregisseur van die Jukebox-musiekblyspele Liefling en Pretville, is oorlede. Roets was internasionaal bekend as komponis, sanger, liedjieskrywer en musiekregisseur, en het ook ...
Dit is ’n “openbare geheim” dat die ANC sekere kiesers in die aanloop tot ’n verkiesing graag herinner aan daardie maatskaplike toelae wat elke maand getrou uitbetaal word. Pres. Cyril Ramaphosa het ...
Die besering van Cheslin Kolbe sal ’n leemte laat wanneer die Springbokke oor twee weke in die Noordelike Halfrond in die Nasieskampioenskap teen Italië, Frankryk en Ierland speel, maar ...
Plaaslike komedie word opnuut in Oktober en November gevier.
Talle babas. Talle gesinne wat hul kinders aan die dood moes afstaan. Nou hoop ’n liefdadigheidsorganisasie in Centurion om met 300 eenvoudige mediese toestelle te help voorkom dat nóg ouers dieselfde ...
AfriForum vra die regering wéér om sy “beheptheid met ras” opsy te skuif, die belange van skoolkinders voorop te stel en SpaceX se aanbod vir gratis internetverbinding vir 5 000 plaaslike plattelandse ...