Desmond Nair, geskorste hooflanddros van Pretoria, het onskuldig gepleit op aanklagte van korrupsie. Hy word daarvan ...
“Ouers word aangesê om waaksaam te wees en te weet wie tyd saam met hul kinders deurbring. Wanneer hulle egter inligting wil ...
’n Gr. 8-seun van Hoërskool Helderberg in Somerset-Wes is Vrydag met onmiddellike effek geskors ná hy twee leerders by die ...
Die staat beweer dat die omstrede sakeman KT Molefe saam met sy medebeskuldigdes die moord op DJ Sumbody beplan en uitgevoer ...
Die akteur was bekend daarvoor dat hy die jong Russiese navigator, Chekov, in die oorspronklike televisiereeks sowel as in verskeie Star Trek-rolprente vertolk het.
Suid-Afrika het sy meegevoel met Jordanië betuig nadat nege mense in ’n aanval op ’n Grieks-Ortodokse kerk in dié land dood ...
“Volhoubaarheid beteken nie dat alles anders gedoen moet word nie. Dit gaan daaroor om raak te sien wat beter kan werk en dan ...
Hoe sou dit klink as die aarde kon musiek maak? Op Sondag 8 November kry musiekliefhebbers die geleentheid om juis dit te ...
Dié Hisense-skottelgoedwasser kombineer slim tegnologie, ruim pakplek en ’n stylvolle ontwerp om die daaglikse skottelgoedlas ...
Jy het die kwalifikasie, die ywer en die drome, maar elke posadvertensie vereis ervaring. Hoe kry jy jou voet in die deur as ...
In “Binnelanders” kry Luke ’n onverwagte werksgeleentheid, en in “Suidooster” vat Mymoena en Elzette mekaar aan.
Ek onthou nog my dogter se eerste skooldag. Soos seker enige ma wou ek seker maak alles is reg. Haar tassie was gepak, haar ...