“ONS sal nie geboelie word, nie.” Met dié woorde het pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand tydens sy staatsrede, ’n duidelike boodskap aan die internasionale gemeenskap gestuur.
OUD.pres. Jacob Zuma is een van drie voormalige presidente van die land wat na verwagting vandag se staatsrede gaan ...
DIE polisie in Oos-Londen het die publiek se hulp gevra om ’n negejarige meisie wat Maandag ontvoer is, te help opspoor. Die ...
DIE Wes-Kaapse polisie bly toegewyd tot die stryd teen die plaag van vervalste goedere wat ’n groot gesondheidsrisiko vir ...
IN ’N ontstellende reeks voorvalle is die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) diep bekommerd oor video’s wat aan die lig ...
“EK WOU net spoed verminder vir die voetoorgang, toe voel ek die brakes fail. Ek moes toe kies tussen die robot en klomp karre, of die sypaadjie en skooldraad!” So het John Matthyse Woensdagoggend aan ...
’N VROU van Blomnek, De Rust, wat haar saamleefmaat van 11 jaar doodgesteek het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof aan ...
DIE Maitland Flying Squad het Cupid se planne knap voor Valentine’s Day in die wiele gery, toe hulle Woensdag drie mans ...
DIE Patriotic Alliance (PA) se nuwe chief chaplan meen politiek en geloof kan nie van mekaar geskei word nie. Past. Leo dos ...
OUERS en leerders het vanoggend buite die Leiden Hoërskool betoog en geëis dat die skoolhoof die tuig neerlê. Die woedende betogers beweer dat die prinsipaal, T. Jasper, het ’n 14-jarige seun wat laas ...
’N MAN van Mitchell’s Plain het tragies aan sy einde gekom toe hy glo ’n mes op ’n gewapende Fidelity Security Guard getrek ...
DIE Stad Kaapstad word gekritiseer vir sy benadering tot behuisingsprojekte wat daarop gemik is om inwoners van buite die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results